Edward Bellamy

Edward Bellamy
Edward Bellamy, ca. 1889
Gebore(1850-03-26)26 Maart 1850
Chicopee, Massachusetts
Sterf22 Mei 1898 (op 48)
Chicopee, Massachusetts
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepSkrywer
EggenootEmma Augusta Sanderson (1882–1898; sy dood)
KindersPaul (* 1884)
Marion (* 1886)
Ouer(s)Rufus King Bellamy en Maria Louisa Putnam
Handtekening

Edward Bellamy (Chicopee, 26 Maart 1850 – aldaar 22 Mei 1898) was 'n Amerikaanse skrywer wat veral bekend was vir sy boek Looking Backward: 2000–1887. Hy is ook bekend vir sy utopiese idees oor 'n harmonieuse wêreld. Die Bellamy-familie is een van die eerste setlaars in die Verenigde State.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search